Hoërskool Vereeniging
















Meer as 70 jaar van voortreflike onderwys en prestasies
Belangrike Inligting

 

Vaal's Got Talent
Inskrywingsvorms

Beheerliggaam
2012-2015

VLR Leiers 2012

 


Designed and developed by Bouwer Serfontein Consultancy Services CC

Verklaring van voorneme deur

voorsitter soos bepaal tydens

ouervergadering!


3VHSBHL17936.jpg
Ons Leuse is: NIHIL NISI SUMMUM – GEE NET JOU BESTE
Om Hoërskool Vereeniging met verloop van tyd te groei wat holistiese ontwikkeling bied aan ’n multi-kulturele leerdergemeenskap/leederkorps
Ons streef eenvoudig daarna om steeds in Afrikaans as moedertaal te onderrig en daardeur die volle kapasitiet van Hoërskool Vereeniging te benut
Dit is ook hierdie akademiese instansie se missie om verder te bou aan die hoe vlak van sy opvoedkundige program, kwaliteit van onderrig en die bevordering van ouerbetrokkenheid.
Die ouerskorps van Hoërskool Vereeniging het onlangs die nuut geformuleerde strategie vir die termyn 2012-2014 en die operasionele uitvoering daarvan ondersteun en so ons hand gesterk in ons strewe om Vereeniging Hoërskool se statuur te versterk as die beste akademiese instansie in die Vaaldriehoek
Diversiteit in en om die skool  borduur die naam van die Rainbows dieper in die trofees van die gemeenskap deur betrokke te raak en ons leerderkorps verder voor te berei tot volwassenheid in dissipline, akademie, sport, kultuur en sosiaal.

Meer as 70 jaar van voortreflike onderwys en prestasies

 

Vaal's Got Talent Inskrywings nou oop

 

VHS oorheers Super 12

Netbal eerste

Hokkie eerste

Rugby derde

 

Mnr & Mej Rainbow Junior 2012

A.L.N.R: M. Mienie (Mej Persoonlikheid), M. Fouché (2de prinses), Me. S. V/D Merwe P. Thompson (2de Prins), S. Verhoef (Mnr Persoonlikheid)

V.L.N.R: C.Robberts (1ste Prinses), C. Engelbrecht (Mej Rainbow), Mnr. B. Burke
H. Gerber (Mnr Rainbow), N. Kidson (1ste Prins)

Rainbowsse eerste Hokkie seuns span

wen die ABSA aandreeks

vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar!!!

 

14 Atlete vir ASA Kampioenskappe

V.L.N.R Agter: GE Pretorius, Maree Verhoef, Richardo Purcell, Marcell Smit, Ruan Combrink, Juan Williams, Wally Ungerer, Romeo Scholtz
Voor: Chené Bester, Chante Snyman, Marna Claassens, Lindie Enslin, Shereza Keeve, Ansune Lubbe