VHS Busroetes
















Die volgende bestaande busroetes word gebruik om leerders te vervoer na en van Hoërskool Vereeniging:

ROETE 1:

• Rust-Ter-Vaal/Arconpark

ROETE 2:
• Alberton
1 Alberton Hoër Sportgronde
2 H/v Hennie Alberts en Andries str.
3 Op R59 Heidelberg afrit

ROETE 3:
• Vereeniging/ RWR/ Vanderbijlpark

ROETE 4:
• Drie Riviere/ Risiville/ Riversdale/ Rothdene/ Meyerton

ROETE 5:
• Duncanville/Unitaspark/ Sonlandpark/Falconridge/ Walddrif/Arconpark

Die bussieprojek wat onlangs deur die Beheerliggaam en ouers geloods is, kan daarvoor sorg dat VHS sy busvervoer op standaard hou. Die skool het tans die grootste eie skoolvoertuigvloot in Vereeniging. VHS bedien die hele Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark en koshuisleerders vanaf Alberton.

Vereeniging Hoërskool, Busse,