2009
Hierdie Gholfdag is vernoem na Charl Swartzel, 'n oudleerder van die skool en top presteerder in internasionale professionele gholf.