2009
Vier Rugby Legendes, Burger Geldenhuys, Tommie du Plessis, Gerrie Sonnekus en Gysie Pienaar het saam met die bekende Blou Willem, as seremoniemeester, tydens die jaarlikse manne aand opgetree.